Die Haaie het ’n broodnodige hupstoot gekry met verskeie versterkings wat slaggereed is vir hul kragmeting teen Cardiff op Arms Park in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK).
Hy het kliphard op sy bors geval nadat hy ’n kolwer se bal wou vang. Daarna het die 13-jarige Christopher Williams van die Hoërskool Eldoraigne al hoe sieker geword ...
Lewenslange tronkstraf gaan Marishka Davids en Zakkiyah Rayman nie terugbring nie, maar hul familie is “ekstaties” oor hul ...
Die 19de gekeurde Madison Keys van Amerika het ’n wedstrydpunt teen Iga Swiatek afgeweer om die tweede gekeurde Pool in ’n valbylstryd op dramatiese wyse te klop vir haar tweede Grand Slam-eindstryd i ...
Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek ...
Die onderwysersvakbond Sadou het sy stem gevoeg by klagtes dat verskeie skole in die Noord-Kaap nog nie skryfbehoeftes en ...
Besprekings by verblyfplekke in George se munisipale gebied het in die Desember-vakansie ’n inkomste van meer as R50 miljoen ...
Hoewel die Kaapstad Internasionale Lughawe Woensdag se kragonderbreking herstel het, gaan bykomende kragopwekkers ingespan ...
’n Swaar vragmotor met ’n vrag houtsaagsels wat omgeslaan en aan die brand geraak het, het die verkeer in Meiringspoort naby De Rust in die Klein Karoo Donderdag ontwrig.
Christiaan Olwagen se wêreldklasproduksie van Henrik Ibsen se ‘Hedda Gabler’ het sewe benoemings losgeslaan vir die ...
Fabricio Bloisi, uitvoerende hoof van Naspers en Prosus, sê Prosus het byna $20 miljard om te bestee en is gereed om in ...
Daar mag dalk ’n paar aanduidings wees dat die Suid-Afrikaanse ekonomie besig is om te herstel, maar daar is ooglopend nog ...