’n Bedrywige seisoen skop vandeesweek vir die Junior Bokke af wanneer ’n groep van 41 hoopvolles Sondag in Stellenbosch saamtrek vir ’n oefenkamp van drie weke.
Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek vir Januarie, eksklusief vir intekenare. Hierdie opvolg van Van der Vyver ...
Dit bly steeds ’n raaisel hoe die 36-jarige man wie se lyk Donderdag uit die Hennopsrivier herwin is, met sy sportnutsvoertuig in die rivier beland het.
Byna 2 000 selfdegeslag- en transgender egpare het Donderdag in Thailand getrou nadat die land se gelykeregte-huwelikswet in werking getree het, ’n eerste vir Suidoos-Asië.
Die dood van ’n valskermsweef-instrukteur wat Woensdag op ’n solovlug naby Citrusdal verongeluk het, word ondersoek.
Hoewel Quinton de Kock Donderdag ’n paar goeie houe gespeel het en dit gelyk het of hy uiteindelik behoorlik vlam gevat het in vanjaar se SA20-krieketreeks, kon hy nie ’n 50-tal aanteken nie.
Vyf bejaarde Afrika-olifante in ’n dieretuin in Colorado moet daar bly nadat dié deelstaat se hoogste hof beslis het dat die diere geen wettige reg het om hul vrylating te eis nie omdat hulle nie mens ...
Vir ander is dit dalk ’n komiese prentjie: ’n Taxi wat deur ’n sementmuur gebars het om langs ’n potblou swembad en palmboom tot stilstand te kom.
Pous Franciskus het politieke, ekonomiese en sakeleiers by die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) se beraad in Davos Donderdag aangespoor om noukeurig toesig te hou oor die ontwikkeling van kunsmatige int ...
Die borgtogaansoek van ’n musiekonderwyser van die Klein Karoo wat van die verkragting van en seksuele aanranding op ’n kind ...
Novak Djokovic kom Vrydag in die halfeindronde van die Australiese Ope teen Alexander Zverev te staan met die Serwiër se veldtog vir ’n rekord 25ste Grand Slam-titel wat net op die regte tyd vaart kry ...
Die moordenaar van Muneeb (Marvin) September, ’n vermeende leiersfiguur in die Fancy Boys-bende, het agter die muur van ’n huis geskuil en hom ingewag.